Christelle
-
Kwaliteit Wiskunde Klasse
• Bou begrip en selfvertroue
• Passievolle, kwaliteit onderrig
• Veilige leeromgewing
• Onderrigmetodes word aangepas vir elke leerder
✨ Begin betyds – plekke is beperk!
📍 Waar: In-persoon klasse in Paarl (Individueel of Groepsklasse)
💻 Hoe om te bespreek: Bespreek aanlyn voordat plekke vol is…
0:11