-
Kwaliteit Wiskunde Klasse
• Bou begrip en selfvertroue
• Passievolle, kwaliteit onderrig
• Veilige leeromgewing
• Onderrigmetodes word aangepas vir elke leerder
✨ Begin betyds – plekke is beperk!
📍 Waar: In-persoon klasse in Paarl (Individueel of Groepsklasse)
💻 Hoe om te bespreek: Bespreek aanlyn voordat plekke vol is https://calendly.com/christelle-elevatemaths/60min
🎯 Vir wie: Graad 4–10 leerders
#ElevateMaths #WiskundeMetSelfvertroue #WiskundeHulp #Graad7Na8 #OuerskapOndersteuning
0:11