Afrikaanse Taalmonument
-
Berg van melk, maan en pieknieks
Volmaan ter ere van suiwel by Taalmonument
Met nóg ’n jaar wat einde se kant toe staan, is ’n heerlike lenteaand op die beeldskone Paarlberg die perfekte plek om die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se volmaanpiekniek op VRYDAG, 7 NOVEMBER 2025, te vier.
-
Afrikaans Amptelik 100 sluit sy veldtog om Afrikaans as Amptelike Taal te vier af met ‘n groot kuier vir die hele gesin op Saterdag 25 Oktober 2025 by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl.
Daar is optredes deur rieldansers, volkspele-groepe, en die kunstenaars is: Rjay en LK, Jitzvinger, Marsha Bothma, Selby Williams, Nadia Louw, David…

Afrikaanse Taalmonument posted an update a year ago

Debatstoernooi laat leerders flink dink
Jonges ding in Afrikaans mee om eer…en kontant!Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), in samewerking met die Historium Trust en die Afrikaanse Onderwysersnetwerk, bied vanjaar ’n opwindende debatstoernooi aan wat belowe om jong denkers se redenaarsvaardighede tot nuwe hoogtes te voer. Die finale…
-
GRATIS GELEENTHEID: Van taalpaal tot totem: Kom wissel toekomswoorde met ons
[English below]Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) vier 50 jong jare in 2025. Dié mylpaal plaas weer die klem op hierdie ikoniese beeldhouwerk wat voortdurend besin oor die verlede, hede en toekoms om in die behoeftes van ’n veranderende omgewing en gemeenskap…

- Load More