-
Walvismaan skyn helder vir groot mylpaal
Wat kan beter wees as ’n heerlike lenteaand in die pragtigste tuine op die prentjiemooi Paarlberg? Kom vier saam met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) hul eerste Volmaanpiekniek van die seisoen op VRYDAG, 10 OKTOBER 2025 – presies 50 jaar nadat die monument vir die eerste keer sy hekke vir die…
-
Met die lente in volle swang kry inwoners en besoekers die kans om die prag van die naghemel – met Saturnus in die kollig – te ontdek tydens die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se eerste sterrekykpiekniek op Paarlberg op VRYDAG, 14 NOVEMBER 2025.
——-
With spring in full swing, residents and visitors have the chance to…
-
Slang! Leer meer oor adders en slangbytbehandeling
Fassssssssinerende werkswinkel met topkenner Tim Vorster by Taalmonument
Snakes alive! Learn more about serpents and snakebite treatment [English below]
Fassssssscinating workshop with expert Tim Vorster at Taalmonument
Slange is oral, maar meeste is glad nie gevaarlik nie en speel ’n onmisbare rol…
-
Afrikaans Amptelik 100 sluit sy veldtog om Afrikaans as Amptelike Taal te vier af met ‘n groot kuier vir die hele gesin op Saterdag 25 Oktober 2025 by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl.
Daar is optredes deur rieldansers, volkspele-groepe, en die kunstenaars is: Rjay en LK, Jitzvinger, Marsha Bothma, Selby Williams, Nadia Louw, David…
-
Fotografie: goed, beter en nou beste
[Photography: good, better and now best – English below]
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) bied op SATERDAG, 4 OKTOBER 2025, weer die gewilde en praktiese gevorderde werkswinkel in fotografie aan. Onder leiding van die ervare en charismatiese fotografie-afrigter Peter Haarhoff, is dié werkswinkel…
-
🗓Maak ’n nota vir eens-in-’n-leeftyd dans
🗓Take note of a once-in-a-lifetime dance [English below]
Taalmonument vier 50ste met musiek in goud en swart
Skryf dit neer, maak ’n knoop, krap dit op die muur, plaas dit nou op jou elektroniese kalender – op SATERDAG, 11 OKTOBER 2025, vier die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) 50 jong jare met… -
Tancewill and
Afrikaanse Taalmonument are now connected a year ago -
Afrikaanse Taalmonument posted an update a year ago

- Load More