-
Afrikaanse Taalmonument posted an update
Walvismaan skyn helder vir groot mylpaal
Wat kan beter wees as ’n heerlike lenteaand in die pragtigste tuine op die prentjiemooi Paarlberg? Kom vier saam met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) hul eerste Volmaanpiekniek van die seisoen op VRYDAG, 10 OKTOBER 2025 – presies 50 jaar nadat die monument vir die eerste keer sy hekke vir die publiek geopen het!
———-
Whale Moon shines bright for major milestone
What could be better than a glorious spring evening in the most beautiful gardens on the picture-perfect Paarl Mountain? Come and celebrate with the Afrikaans Language Museum and Monument (ATM) at their first Full Moon Picnic of the season on FRIDAY, 10 OCTOBER 2025 – exactly 50 years after the monument first opened its gates to the public!