-
’n Bietjie wyn. ’n Bietjie kuns. En ’n hele klomp lekker!
Christia Visser bring haar vertoning, “Vir Weer Piekniek & Kuns”, na Dunstone Estate in Wellington!
Pak jou piekniekkombers, kry jou gunsteling mense bymekaar en kom geniet ’n somersaand vol musiek, kreatiwiteit en goeie geselskap tussen die wingerde.
12 Desember
Dunstone Estate, Wellington
Hekke open 16:30 | Vertoning 18:30
Kaartjies beskikbaar by http://www.kaartjies.co.za
Want Desember in die Boland is gemaak vir sulke aande!