• Wen dubbelkaartjies vir Jeodhouse op Paarlberg!

      [Win double tickets to Jeodhouse on Paarl Mountain! – English below]

      Wen-wen-wen-wen kaartjies na Jeodhouse-konsert by Taalmonument!

      Vergeet van die Januworrie blues – die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) laat 2026 op ’n hoë noot wegspring wanneer die gewilde Jazz-, R&B- en popsensasie Jeodhouse Band op SATERDAG 24 JANUARIE 2026 terugkeer na Paarlberg. En om dit te vier, gee die ATM boonop 2 stelle dubbelkaartjies (totale waarde R600) weg aan twee gelukkige wenners vir dié onvergeetlike aand van musiek, dans, kuier en piekniek.

      Dis maklik om deel te neem

      Hou van die kompetisieplakkaat op die ATM se FB (facebook.com/afrikaansetaalmonument) of Instagram (instagram.com/taalmonument)

      Deel en merk 2 vriende (met) dié plakkaat en sê hoekom jy moet wen

      Kompetisie slegs vir volwassenes en sluit om 17:00 op 21 Januarie 2026. Volledige bepalings en voorwaardes by taalmuseum.co.za/wat-gebeur.

      ———-

      Win-win-win-win tickets to Jeodhouse concert at Taalmonument!

      Forget about the Januworry blues – the Afrikaans Language Museum and Monument (ATM) kicks off 2026 on a high note when the popular Jazz, R&B and pop sensation Jeodhouse Band returns to Paarl Mountain on SATURDAY, 24 JANUARY 2026. To celebrate this, the ATM is giving away 2 sets of double tickets (total value R600) to two lucky winners for this unforgettable evening of music, dancing, kuiering and picnic.

      It’s easy to enter

      Like the competition poster on the ATM’s Facebook (facebook.com/afrikaansetaalmonument) or Instagram (instagram.com/taalmonument)

      Share this poster and tag 2 friends and say why you should win

      This competition is open to adults only and closes at 17:00 on 21 January 2026. Full terms and conditions are available at taalmuseum.co.za/en/whats-on.