-
Inwoners en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die sprankelende sterrebondel 47 Tucanae – van nader leer ken tydens die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se sterrekykpiekniek op Paarlberg op SATERDAG, 13 DESEMBER 2025.
——-
Residents and visitors will get to know the stunning starry sky – specifically the sparkling star cluster 47 Tucanae – up close during the Afrikaans Language Museum and Monument (ATM’s) stargazing picnic on Paarl Mountain on SATURDAY, 13 DECEMBER 2025.