• Musiek Oppie Berg

      Watershed kom Paarl toe!

      Sluit aan by Watershed wanneer ons 25 jaar se musiek en die Taalmonument se 50ste tydens ‘n eenmalige vertoning vier!

      Bring jou dansskoene, piekniekmandjies, komberse en stoele, en geniet ‘n onvergeetlike aand van die grootste treffers, beste herinneringe en ‘n unieke vertoning saam by die Paarlberg onder die sterre.

      WAAR: Afrikaanse Taalmonument, Paarlberg

      WANNEER: Saterdag, 6 Desember 2025

      TYD: Hekke open om 17:00

      KAARTJIES: quicket.co.za

      ———-

      Music on the Mountain

      Watershed is coming to Paarl!

      Join Watershed as we celebrate 25 years of music alongside the Afrikaanse Taalmonument’s 50th anniversary in a once-in-a-lifetime show!

      Bring your picnic blankets, chairs, and baskets, and enjoy an unforgettable evening of big hits, big memories, and a big show at Paarlberg under the stars.

      PLACE: Afrikaanse Taalmonument, Paarl

      WHEN: Saturday, 6 December 2025

      TIME: Gates open at 17:00