• Stap saam, vier saam – 50 jaar Monumentaal! Gratis pretstap verken Afrikaans in die Paarl

      Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) kondig met trots hul GRATIS historiese #50Pretstap aan – ’n unieke wandel- en vermaakgeleentheid vanaf die Taalmuseum tot by die Taalmonument. Die geleentheid vind op VRYDAG, 10 OKTOBER 2025, van 08:45 tot 13:00 plaas – presies 50 jaar nadat die monument in 1975 ingewy is. Langs die pad word verskeie historiese mylpale en rolspelers op simboliese wyse herdenk en by verskillende punte op die roete wag daar unieke optredes.

      Volledige inligting

      —–

      Walk together, celebrate together – 50 Monumental years! Free fun walk explores Afrikaans in Paarl

      The Afrikaans Language Museum and Monument (ATM) proudly announces their FREE historical #50FunWalk – a unique walking and entertainment event from the Language Museum to the Language Monument. The event will take place on FRIDAY, 10 OCTOBER 2025, from 08:45 to 13:00 – exactly 50 years after the monument was inaugurated in 1975. Along the way, various historical milestones and role players are symbolically commemorated and at different points along the route, unique performances await.