Radio Kalahari Orkes – LIVE @ Daisy Jones Bar

Een van die mees legendariese groepe in Afrikaans, Daisy Jones bied aan: RADIO KALAHARI ORKES op 27 April 2026.

Op hierdie publieke vakansiedag kan jy ons lieflike uitsig geniet terwyl RKO jou deur ‘n toer vat van al hulle beste musiek, stories en samesyn.

  • Daisy Jones is n kontantlose bestemming.
  • Deure maak 13:00 oop | Hoof vertoning begin 15:00
  • Tafel besprekings: WhatsApp +27 64 968 2015

Date
Apr 27 2026
Expired!
Time
1:00 pm - 6:00 pm
Cost
R230.00
Location
The Daisy Jones Bar
The Daisy Jones Bar
The Daisy Jones Bar, Summerhill Wine Estate, Stellenbosch
Website https://www.thedaisyjones.co.za/
Phone 064 968 2015
X

Responses

Your email address will not be published. Required fields are marked *