PAARLBERG FEES

Die Paarlberg Fees is terug!

Van die land se top kunstenaars soos Spoegwolf, Bok van Blerk en Robbie Wessels sal die vermaak verskaf.

Saam met die Paarl se lekker warm weer, sal koeldranke en alkoholiese verversings beskikbaar wees.

Hamburgers, pizza’s, hoenderepies en vele meer kan geniet word!

Daar sal piekniek areas en bankies ook beskikbaar wees.

Koop jou kaartjie nou, want hierdie geleentheid wil jy nie misloop nie.

Date
Feb 28 2026
Expired!
Time
9:00 am
Cost
R300.00
Location
Faure Street
Faure St, Paarl, 7646
X

Responses

Your email address will not be published. Required fields are marked *