Huis Horison Bied Aan: Joshua Na Die Reën – LIVE @ Daisy Jones

Joshua Na Die Reën maak al vir meer as ‘n dekade musiek en wen toekenning na toekenning. Met hartroerende lirieke en ‘n musiek wat jou laat saamdans, daar is nie ‘n beter manier om musiek te geniet as hierdie nie.

En dit is alles vir ‘n goeie doel! Alle gelde gaan direk aan Huis Horison hier in Stellenbosch. Huis Horison in Stellenbosch bestaan al van 1974 en is ‘n beskermingshuis vir persone met ‘n intellektuele gestremdheid.

  • Daisy Jones is ‘n kontantlose bestemming- slegs kaartbetalings word aanvaar by die kroeg en kelners.
  • Deure maak 5pm oop. Musiek na 8pm.

 

Date
May 08 2026
Expired!
Time
5:00 pm
Cost
R200.00
Location
The Daisy Jones Bar
The Daisy Jones Bar
The Daisy Jones Bar, Summerhill Wine Estate, Stellenbosch
Website https://www.thedaisyjones.co.za/
Phone 064 968 2015
X

Responses

Your email address will not be published. Required fields are marked *