Afrikaanse Taalmonument
-
Afrikaanse Taalmonument posted an update 9 months ago
Ontdek die Juwelekissie in die hemel
[Discover the Jewel Box in the sky – English below]
’n Kosmiese skatkis sal almal by Taalmonument bekoor
Beleef die sterrehemel, spesifiek die skitterende Juwelekissie, tydens die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se laaste sterrekykpiekniek op Paarlberg op SATERDAG 14 MAART 2026. Dit beloof ’n…
-
Afrikaanse Taalmonument posted an update 9 months ago
Die maan is van dassies gemaak?
[Is the moon made of dassies? – English below]
Beleef ’n magiese volmaanpiekniek by Taalmonument
As jy ons gewilde pieknieks die afgelope somer misgeloop het, is dit nou jou kans om die laaste volmaanpiekniek op SATERDAG 28 FEBRUARIE 2026 by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) te beleef. Dit beloof weereens…
-
Afrikaanse Taalmonument posted an update 9 months ago
Jazz, liefde en pragtige stemme vir Valentynsdag
Bekendes besing romanse in Taalmonument se intieme Tuinteater
Dis ’n aand van musiek, piekniek, hartediewe en natuurprag dié Valentynsdag wanneer die Jazz & Liefde-piekniekkonsert op SATERDAG 14 FEBRUARIE 2026 by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) op die beeldskone Paarlberg plaasvind.…
-
Ervaar Luiperdmaan se glans
[Experience glow of Leopard Moon – English below]
Piekniek by Taalmonument terwyl volmaan verskyn
Twee volmane in een maand gebeur nie sommer nie. Beskou dus die Luiperdmaan van naby tydens die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se volmaanpiekniek op VRYDAG 30 JANUARIE 2026. Dit beloof weereens om ʼn…
-
Afrikaanse Taalmonument posted an update 9 months ago
Ervaar Luiperdmaan se glans | Experience glow of Leopard Moon
Ervaar Luiperdmaan se glans
[Experience glow of Leopard Moon – English below]
Piekniek by Taalmonument terwyl volmaan verskyn
Twee volmane in een maand gebeur nie sommer nie. Beskou dus die Luiperdmaan van naby tydens die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se volmaanpiekniek op VRYDAG 30 JANUARIE 2026. Dit beloof weereens om ʼn…
-
-
-
Afrikaanse Taalmonument posted an update 10 months ago
Wen dubbelkaartjies vir Jeodhouse op Paarlberg | Win double tickets to Jeodhouse
-
Wen dubbelkaartjies vir Jeodhouse op Paarlberg!
[Win double tickets to Jeodhouse on Paarl Mountain! – English below]
Wen-wen-wen-wen kaartjies na Jeodhouse-konsert by Taalmonument!
Vergeet van die Januworrie blues – die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) laat 2026 op ’n hoë noot wegspring wanneer die gewilde Jazz-, R&B- en popsensasie…

- Load More