Afrikaanse Taalmonument
-
Afrikaanse Taalmonument posted an update a year ago
Met die lente in volle swang kry inwoners en besoekers die kans om die prag van die naghemel – met Saturnus in die kollig – te ontdek tydens die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se eerste sterrekykpiekniek op Paarlberg op VRYDAG, 14 NOVEMBER 2025.
——-
With spring in full swing, residents and visitors have the chance to…
-
Afrikaanse Taalmonument posted an update a year ago
Slang! Leer meer oor adders en slangbytbehandeling
Fassssssssinerende werkswinkel met topkenner Tim Vorster by Taalmonument
Snakes alive! Learn more about serpents and snakebite treatment [English below]
Fassssssscinating workshop with expert Tim Vorster at Taalmonument
Slange is oral, maar meeste is glad nie gevaarlik nie en speel ’n onmisbare rol…
-
Afrikaanse Taalmonument posted an update a year ago
Afrikaans Amptelik 100 sluit sy veldtog om Afrikaans as Amptelike Taal te vier af met ‘n groot kuier vir die hele gesin op Saterdag 25 Oktober 2025 by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl.
Daar is optredes deur rieldansers, volkspele-groepe, en die kunstenaars is: Rjay en LK, Jitzvinger, Marsha Bothma, Selby Williams, Nadia Louw, David…
-
Afrikaanse Taalmonument posted an update a year ago
Fotografie: goed, beter en nou beste
[Photography: good, better and now best – English below]
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) bied op SATERDAG, 4 OKTOBER 2025, weer die gewilde en praktiese gevorderde werkswinkel in fotografie aan. Onder leiding van die ervare en charismatiese fotografie-afrigter Peter Haarhoff, is dié…

a year ago (edited)
🗓Maak ’n nota vir eens-in-’n-leeftyd dans
🗓Take note of a once-in-a-lifetime dance [English below]
Taalmonument vier 50ste met musiek in goud en swart
Skryf dit neer, maak ’n knoop, krap dit op die muur, plaas dit nou op jou elektroniese kalender – op SATERDAG, 11 OKTOBER 2025, vier die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) 50 jong jare met… Read more