-
🗓Maak ’n nota vir eens-in-’n-leeftyd dans
🗓Take note of a once-in-a-lifetime dance [English below]
Taalmonument vier 50ste met musiek in goud en swart
Skryf dit neer, maak ’n knoop, krap dit op die muur, plaas dit nou op jou elektroniese kalender – op SATERDAG, 11 OKTOBER 2025, vier die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) 50 jong jare met ’n heerlike opskop in die PAARL-STADSAAL. En almal is uitgenooi!———-
Taalmonument celebrates 50th with music in gold and blackWrite it down, tie a knot, scratch it on the wall, put it on your electronic calendar now – on SATURDAY, 11 OCTOBER 2025, the Afrikaans Language Museum and Monument (ATM) celebrates 50 young years with a lovely dance in the PAARL CITY HALL. And everyone is invited!