• Die maan is van dassies gemaak?

      [Is the moon made of dassies? – English below]

      Beleef ’n magiese volmaanpiekniek by Taalmonument

      As jy ons gewilde pieknieks die afgelope somer misgeloop het, is dit nou jou kans om die laaste volmaanpiekniek op SATERDAG 28 FEBRUARIE 2026 by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) te beleef. Dit beloof weereens om ’n feestelike somersaand in die beeldskone omgewing te wees.

      ℹ taalmuseum.co.za/event/die-maan-is-van-dassies-gemaak/

      🎟 quicket.co.za/events/332188-volmaanpiekniek-full-moon-picnic/#/

      ———-

      Experience a magical full moon picnic at Taalmonument

      If you missed our popular picnics over the past summer, now is your chance to experience the last full moon picnic on SATURDAY, 28 FEBRUARY 2026 at the Afrikaans Language Museum and Monument (ATM). It once again promises to be a festive summer evening in a spectacular setting.

      ℹ taalmuseum.co.za/en/event/is-the-moon-made-of-dassies/

      🎟 quicket.co.za/events/332188-volmaanpiekniek-full-moon-picnic/#/