-
Wen dubbelkaartjies vir Jeodhouse op Paarlberg!
[Win double tickets to Jeodhouse on Paarl Mountain! – English below]
Vergeet van die Januworrie blues – die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) laat 2026 op ’n hoë noot wegspring wanneer die gewilde Jazz-, R&B- en popsensasie Jeodhouse Band op SATERDAG 24 JANUARIE 2026 terugkeer na Paarlberg. En om dit te vier, gee die ATM boonop 2 stelle dubbelkaartjies (totale waarde R600) weg aan twee gelukkige wenners vir dié onvergeetlike aand van musiek, dans, kuier en piekniek.
Dis maklik om deel te neem
👍 Hou van die kompetisieplakkaat op die ATM se FB (facebook.com/afrikaansetaalmonument) of Instagram (instagram.com/taalmonument)
🔁 Deel en 👥merk 2 vriende (met) dié plakkaat en 💬 sê hoekom jy moet wen
Kompetisie slegs vir volwassenes en sluit om 17:00 op 21 Januarie 2026. Volledige bepalings en voorwaardes by taalmuseum.co.za/wat-gebeur.
———-
Forget about the Januworry blues – the Afrikaans Language Museum and Monument (ATM) kicks off 2026 on a high note when the popular Jazz, R&B and pop sensation Jeodhouse Band returns to Paarl Mountain on SATURDAY, 24 JANUARY 2026. To celebrate this, the ATM is giving away 2 sets of double tickets (total value R600) to two lucky winners for this unforgettable evening of music, dancing, kuiering and picnic.
It’s easy to enter
👍 Like the competition poster on the ATM’s Facebook (facebook.com/afrikaansetaalmonument) or Instagram (instagram.com/taalmonument)
🔁 Share this poster and 👥 tag 2 friends and 💬 say why you should win
This competition is open to adults only and closes at 17:00 on 21 January 2026. Full terms and conditions are available at taalmuseum.co.za/en/whats-on.