Dunstone Wine Estate – Piekniek & Kuns met Christia Visser

’n Bietjie wyn. ’n Bietjie kuns. En ’n hele klomp lekker!
Kom kuier saam op die plaas en geniet ’n ontspanne dag vir die hele gesin, met Christia Visser en haar Vir Weer vertoning.
Ontdek kunsuitstallings, plaaslike kuns en handwerk, vintage-klere en gesinsvermaak. Bespreek jou piekniekbord en geniet goeie kos, musiek, gedigte en die pragtige Bovlei-vallei.
Hekke Open: 16h30
Konsert Begin: 18h30
🎟️ Vertoning: R250 per persoon
Kaartjiekommissie uitgesluit.
Piekniekbord vir twee: R300
Sluit in:
• ’n Franse brood
• Hoenderborsies
• Aartappelslaai en koolslaai
• Botter, songedroogde tamaties, basiliekruidpesto en roomkaas
Die piekniekbord word apart van jou kaartjie bespreek.
Bring die familie en kom maak ’n dag daarvan!
Responses