Spoegwolf Live Show

Die legendariese SPOEGWOLF kom terug DAISY JONES toe in Stellenbosch.
Spoegwolf is bekend vir hul energieke vertonings en massiewe dryfkrag. Maak seker jy kry jou kaartjies nou voor hulle uitverkoop.
Let wel dat Daisy Jones ‘n kontantlose bestemming is. Slegs kaartbetalings sal aanvaar word by die kroeg en by die kelners.
- Tyd: Deure maak 5pm oop. Musiek na 8pm.
- Prys: R300 algemene kaartjies. R1000 vir VIP.
- Ouderdom: Geen 0nder 18s sal toegelaat word nie.

Responses