Karlien & Kandas Speelskool Kermis en Pretdraf

Sluit aan by Karlien en Kandas Speelskool vir ’n kermis en pretdraf op Vrydag, 20 Maart 2026, vanaf 16:00.
Die pretdraf skop om 17:30 af, met afstande vir almal, ’n maklike 2,5 km, 4 km en 8 km.
Nie ’n ywerige hardloper nie? Geen stres nie, jy is welkom om die roete rustig te stap en steeds al die pret en gees te geniet.
Responses