BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
METHOD:PUBLISH
CALSCALE:GREGORIAN
PRODID:-//WordPress - MECv7.33.0//EN
X-ORIGINAL-URL:https://winelandscommunity.co.za/
X-WR-CALNAME:winelandscommunity.co.za
X-WR-CALDESC:
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
X-LIC-LOCATION:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
DTSTART:20261117T205729
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-MS-OLK-FORCEINSPECTOROPEN:TRUE
BEGIN:VEVENT
CLASS:PUBLIC
UID:MEC-a8f12d9486cbcc2fe0cfc5352011ad35@winelandscommunity.co.za
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20260320T193000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20260320T210000
DTSTAMP:20260306T132322Z
CREATED:20260306
LAST-MODIFIED:20260306
PRIORITY:5
SEQUENCE:1
TRANSP:OPAQUE
SUMMARY:Mel die Storieverteller – PAARL – Internet Sensasie
DESCRIPTION:\nMel SHOW uiteindelik in haar tuisdorp, Paarl!!! EN ons gaan groot! Stadsaal groot!!!\nIn 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller in lewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook (vir mans en vroue). In haar derde komiese een-vrou vertoning, Internet Sensasie, gaan gehore uitvind dat Mel nou kan sing ook.\nMel deel uit eerstehandse ervaring stories vanuit die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers en liggelowiges: Oom Riekert se groot fout, ‘n beplande vuisgeveg in ‘n taai plek met die naam KuduKraal, hoe ‘Mel die Storieverteller’ ontstaan het en die siekte op haar voorkop.\nDie stories is vars, onverwags en bleddie belaglik, maar blykbaar alles waar, wel, so sê Facebook, en ons almal weet wat op die internet staan is ‘n feit, maar kan betwyfel word, tensy jy dit wil glo!\n\nVertoning duur: 80 minute (Geen pouse)\nStyl: Komiese Storievertelstyl\nOuderdomsbeperking: Geen onder 14’s\nDeure Open: 18:30\nShow Begin: 19:30\n\n\n
URL:https://winelandscommunity.co.za/events/mel-die-storieverteller-paarl-internet-sensasie/
LOCATION:250 Main Rd, Buitenverwagting, Paarl, 7646
END:VEVENT
END:VCALENDAR
