BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
METHOD:PUBLISH
CALSCALE:GREGORIAN
PRODID:-//WordPress - MECv7.33.0//EN
X-ORIGINAL-URL:https://winelandscommunity.co.za/
X-WR-CALNAME:winelandscommunity.co.za
X-WR-CALDESC:
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
X-LIC-LOCATION:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
DTSTART:20261118T031515
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
X-MS-OLK-FORCEINSPECTOROPEN:TRUE
BEGIN:VEVENT
CLASS:PUBLIC
UID:MEC-b837305e43f7e535a1506fc263eee3ed@winelandscommunity.co.za
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20260228T170000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20260228T180000
DTSTAMP:20260218T161213Z
CREATED:20260218
LAST-MODIFIED:20260218
PRIORITY:5
SEQUENCE:2
TRANSP:OPAQUE
SUMMARY:Volmaanpieknieks | Full moon picnics
DESCRIPTION:\nAs jy ons gewilde pieknieks die afgelope somer misgeloop het, is dit nou jou kans om die laaste volmaanpiekniek op SATERDAG, 28 FEBRUARIE 2026 by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) te beleef. Dit beloof weereens om ’n feestelike somersaand in die beeldskone omgewing te wees.\nDié gewilde pieknieks lok mense van heinde en verre om onvergeetlike aande te ervaar danksy die asemrowende sonsondergang, maanopkoms, natuurskoon en panoramiese uitsig oor berge, valleie en Kaapse Skiereiland. Gaste is welkom om enige tyd tussen 17:00 en 22:00 te ontspan en piekniek te hou terwyl hulle ook die monument – ’n unieke, simboliekryke beeldhouwerk – van naderby besigtig. ’n Gratis begeleide toer wat die betekenis en ontwerp van die monument belig, vind om 18:30 plaas. Daarbenewens kan besoekers die uitstallings en omgewing verken, en kinders kan hulle gate uit geniet danksy die buitelug-speletjies, sagte grasperke en speelparke.\nGaste is welkom om hul eie spys en drank (geen glas/vure toegelaat) te bring. Onthou ook warm klere en ’n flitslig om die aand voluit te geniet. Gratis, veilige parkering is beskikbaar. Die piekniekreeks ondersteun boonop die ATM se geletterdheidsprojek ‘Laat ons Lees!’ wat daarop gemik is om kinders aan die vreugde van lees bloot te stel. Piekniekgangers word hartlik versoek om nuwe of tweedehandse kinderboeke te skenk.\n\nR40 vir volwassenes\nR10 vir SA studente, pensioenarisse en kinders 18 en jonger\n\n\n
URL:https://winelandscommunity.co.za/events/volmaanpieknieks-full-moon-picnics/
LOCATION:Gabbema Doordrift St, Courtrai, Paarl, 7646
END:VEVENT
END:VCALENDAR
